Afrikaanse Studente

Le-Amen Onderwyssentrum se registrasie/ inskrywings blad.

 Al die nodige dokumente is volgens die graad/ fase geplaas vir gerieflikheid, laai die dokumente af en stuur die ingevulde vorms via E-Pos of faks.

Hierdie bladsy is vir Afrikaanse vorms. Please visit the “English” page for the forms in English.

Volg asseblief die stappe soos verduidelik onder om te registreer by Le-Amen. Vir meer informasie of hulp E-Pos asb: info@le-amen.co.za of bel ons op 011 958 0366.

Om te registreer let asseblief op na die volgende:

  • Lees die gepaste handleiding vir elke graad/ fase:
  • Kies die korekte aplikasie vorm/s volgens die graad en taal.
  • Vul die vorm in met die nodige vereisde dokumente en e-pos/ faks dit terug na ons.
  • Lees asseblief die relevante “handleidings vir die graad.”
  • Regestrasie sal automaties gebeur wanneer die vorm en betaling ontvang is.
  • Alle handtekeninge van alle partye moet op die aplikasie vorm en verklaring vorms voltooi wees, of die aplikasie sal uitgestel word.
  • ‘n Beedigde verklaring (aangeheg) sal benodig word as net een ouer se handtekening op die aplikasie is.
  • Maak seker  dat alle kontak besonderhede korek is.

(die aplikasie/ regestrasie vorms is pdf document, Z10, G9, E16, Bylaag A, Bylaag B)

Dankie dat u ons webblad besoek het.

LE-AMEN1